Aanlyn hulp

Hoe om JW.ORG te gebruik

Leer hoe om die funksies van die webwerf jw.org te gebruik. Leer stap vir stap oor jw.org en gebruik die wenke om jou te help om te navigeer en inhoud te soek en af te laai. Vind antwoord op vrae oor jw.org.

JW Broadcasting

Vind uit hoe om op jw.org of op jou TV na video’s te kyk, insluitende dié wat in ons JW Broadcasting-studio opgeneem word.

JW Library

Lees en bestudeer die Nuwe Wêreld-vertaling van die Bybel. Vergelyk dit met etlike ander Bybelvertalings.

JW Library Sign Language

Die Bybel en ander publikasies in gebaretaal kan deur middel van ons toepassing vir draagbare toestelle afgelaai, georganiseer en gespeel word.

Watchtower Library

’n Versameling van Bybelvertalings, boeke en navorsingshulpmiddele vir Bybelstudie.

JW Language

Hierdie toepassing is ’n hulpmiddel om ’n nuwe taal te leer en bevat praktiese inhoud vir die bediening in baie tale. Dit sluit flitskaarte, opnames, romanisering en nog meer in.