Spring na inhoud

Spring na inhoudsopgawe

JW Library vir Apple-toestelle

JW Library vir Apple-toestelle

JW Library is ’n amptelike toepassing wat deur Jehovah se Getuies beskikbaar gestel is. Dit sluit ’n verskeidenheid Bybelvertalings in, sowel as boeke en brosjures vir Bybelstudie.

 

 

Wat is nuut

Februarie 2024 (Weergawe 14.2)

  • Gebruik die sny-funksie in die speellys om ’n gedeelte van ’n groter video of oudio-lêer wat jy gekies het, te speel.

September 2023 (Weergawe 14.1)

  • Vertoon Pinjin- en Furigana-uitspraakhulpe vir Chinees en Japannees, wanneer beskikbaar.

Julie 2023 (Weergawe 14)

  • Maak speellyste van video’s, oudio-opnames en prente. Gebruik of verander dit in die Persoonlike studie-opsie.

  • Notas wat by studievrae en onderhofies van prente gevoeg word, verskyn nou in dieselfde volgorde as die hoofinhoud.

  • Die bedryfstelsel wat ondersteun word, is iOS 15.0 en nuwer.

 

IN HIERDIE GEDEELTE

Algemene vrae​—JW Library (iOS)

Kry antwoorde op die vrae wat die meeste gevra word.