Spring na inhoud

Spring na inhoudsopgawe

JW LANGUAGE

Algemene vrae​—JW Language (Windows)

Algemene vrae​—JW Language (Windows)

Sal die toepassing (app) op my toestel werk?

JW Language werk op die volgende toestelle:

● Windows 8.1-tablette en -rekenaars

Binnekort sal die app ook op die volgende toestelle kan werk:

● Windows Phone 8.1

Geen ondersteuning vir die volgende toestelle word beplan nie:

● Rekenaars met Windows 7 en ouer

● Windows Phone 8.0 en ouer

 

’n Vriend wat weet hoe JW Language werk, sal jou dalk kan help. Indien nie, kan jy die aanlyn hulpvorm invul.