Spring na inhoud

Spring na inhoudsopgawe

“Beoefen geloof”!

“Beoefen geloof”!

JOHANNES 14:1

OGGEND

  • 9:30 Musiek

  • 9:40 Lied 118 en gebed

  • 9:50 “Beoefen geloof”! – Hoekom en hoe?

  • 10:05 Simposium: Volg dié na wat geloof beoefen het

    • • Isak en Rebekka

    • • Ester

    • • Timoteus

  • 11:05 Lied 60 en aankondigings

  • 11:15 ‘Ons beoefen geloof, daarom praat ons’

  • 11:30 Toewyding en doop

  • 12:00 Lied 52

MIDDAG

  • 1:10 Musiek

  • 1:20 Lied 9 en gebed

  • 1:30 Openbare Bybeltoespraak: Beoefen geloof in die God “wat nie kan lieg nie”

  • 2:00 Opsomming van Die Wagtoring

  • 2:30 Lied 54 en aankondigings

  • 2:40 Simposium: Laat julle elke dag “deur geloof lei”

    • • ‘Moet . . . nooit bekommerd wees nie’

    • • “Maak die beste gebruik van julle tyd”

    • • Hou aan om “geen deel van die wêreld” te wees nie

  • 3:40 “Jehovah ken dié wat aan hom behoort”

  • 4:15 Lied 7 en gebed