Spring na inhoud

Spring na inhoudsopgawe

Inleiding

Inleiding

Is dit moontlik om as ’n gesin gelukkig te wees in hierdie kritieke tye wanneer die huwelik en die gesin bedreig word? Dit is nie maklik nie. Maar hulp is beskikbaar. Hoewel hierdie brosjure nie ’n volledige handboek vir die huwelik is nie, bespreek dit betroubare Bybelbeginsels en praktiese wenke. As dit reg toegepas word, sal dit tot die geluk van julle gesin bydra.