Spring na inhoud

Spring na inhoudsopgawe

VRAAG 4

Is die Bybel wetenskaplik akkuraat?

“Hy strek die hemel uit oor die leë ruimte en laat die aarde hang aan niks.”

Job 26:7

“Al die riviere loop in die see in, en tog word die see nie vol nie. Die riviere keer terug na waar hulle vandaan kom, sodat hulle weer kan vloei.”

Prediker 1:7

“Daar is Een wat bo die kring van die aarde woon.”

Jesaja 40:22