Spring na inhoud

Jehovah het aangehou om lojale liefde te betoon

Sien hoe Josef lojale liefde vir God en ander mense gewys het ten spyte van sy probleme. En ook hoe hy Jehovah se liefde kon voel al het hy baie swaargekry. Gebaseer op Genesis 37:1-36; 39:1–47:12.