Spring na inhoud

Spring na inhoudsopgawe

LIED 138

Grysheid is ’n kroon

Grysheid is ’n kroon

(Spreuke 16:31)

  1. 1. Van ons broers en susters is

    nou alreeds bejaard.

    Hulle jeug is lank verby,

    maar hul bly volhard.

    Swakheid haal hul almal in;

    baie is alleen.

    Vader, gee hul sterk geloof

    en u ryke seën.

    (REFREIN)

    Vader, u vergeet nie

    hulle lewensbaan.

    Gee hul u versek’ring:

    “Mooi so, welgedaan!”

  2. 2. Grysheid is ’n kroon van prag;

    dis hoe God dit sien.

    Hy sal gryses nooit verlaat

    wat getrou bly dien.

    Ander moet ook nooit vergeet,

    hul was jonk gewees.

    Hulle het hul bes gedoen,

    ywerig van gees.

    (REFREIN)

    Vader, u vergeet nie

    hulle lewensbaan.

    Gee hul u versek’ring:

    “Mooi so, welgedaan!”