Spring na inhoud

Spring na inhoudsopgawe

LIED 2

Jehovah is u naam

Jehovah is u naam

(Psalm 83:18)

  1. 1. Die allerhoogste God,

    die Bron van alle lewe;

    so hoog en so verhewe —

    Jehovah is u naam.

    En ons is nou u volk,

    ’n voorreg wat ons hart raak.

    U naam wil ons bekend maak —

    u glorieryke naam.

    (REFREIN)

    Jehovah, Jehovah,

    daar is geen God soos u

    in die hemel of op aarde,

    net u verdien die eer.

    U alleen is God Almagtig,

    en dit moet almal leer.

    Jehovah, Jehovah,

    ons het geen ander God as u.

  2. 2. U laat u knegte word

    wat u wil hê, o Vader.

    U trek ons al hoe nader —

    Jehovah is u naam.

    En ons is uitgekies,

    u noem ons u Getuies —

    ’n volk wat toegewy is.

    Ons dra met trots u naam.

    (REFREIN)

    Jehovah, Jehovah,

    daar is geen God soos u

    in die hemel of op aarde,

    net u verdien die eer.

    U alleen is God Almagtig,

    en dit moet almal leer.

    Jehovah, Jehovah,

    ons het geen ander God as u.