ONTWAAK! Augustus 2015 | Jou selle—Lewende biblioteke!

Die ontdekking van die struktuur van DNS was ’n keerpunt in hoe ons lewe volgens die wetenskap verstaan.

VOORBLADONDERWERP

Jou selle—Lewende biblioteke!

Waarom glo party gerespekteerde wetenskaplikes nie meer aan evolusie nie?

HULP VIR DIE GESIN

Hoe om kinders selfbeheersing te leer

As jy jou kinders alles gee wat hulle wil hê, kan jy hulle eintlik iets ontsê wat baie belangriker is.

Bybelonderrig bevorder geletterdheid

Josefina het Jehovah se Getuies se lees-en-skryf-kursus op die ouderdom van 101 begin volg. Hoe het sy gevaar?

DIE BYBEL SE BESKOUING

Verdraagsaamheid

Plaas die Bybel perke op verdraagsaamheid?

Sy het by haar oortuigings gebly

Song Hee Kang het met ’n lewensgevaarlike mediese toestand te kampe gehad toe sy maar net 14 was.

IS DIT ONTWERP?

Die meganiese ratte van die Issus-blaarspringer

Dit is noodsaaklik sodat die insek ’n kragtige en tog ’n beheerste sprong kan maak.

Nog aanlyn materiaal

Jongmense praat oor ’n gesonde lewenstyl

Is dit vir jou moeilik om reg te eet en te oefen? In hierdie videogreep vertel jongmense wat hulle doen om gesond te bly.

Wees gehoorsaam aan jou ouers

Waarom is dit belangrik om aan jou ouers gehoorsaam te wees? Kyk na hierdie video en leer saam met Caleb wat die antwoord is.