Spring na inhoud

Spring na inhoudsopgawe

Daar is oral slagoffers van haat

Daar is oral slagoffers van haat

Almal word deur haat geraak.

Die nuus en sosiale media praat al hoe meer van haatmisdade en mense wat die internet, e-pos en ander maniere gebruik om haat te versprei. Baie mense is ook die slagoffer van diskriminasie en bespotting. Hulle word beledig, gedreig en hulle besittings word beskadig. Haat is oral!

Hierdie tydskrif wys hoe die siklus van haat gebreek kan word. Dit is nie net ’n droom nie. Dit is ’n regte en blywende verandering wat alreeds regoor die wêreld gebeur.