Spring na inhoud

Spring na inhoudsopgawe

DIE WAGTORING Nr. 3 2020 | Ewige seëninge van ’n liefdevolle God

Watter seëninge het God aan die mens belowe? Kan jy sy geskrewe Woord vertrou? Die volgende artikels sal kyk na ’n paar beloftes wat God gemaak het, sal verduidelik hoekom ons dit kan glo en sal wys hoe ons hierdie seëninge wat belowe word, kan kry.

 

Jy kan ewige seëninge van ’n liefdevolle God geniet

Wil jy in ’n beter wêreld lewe – ’n wêreld sonder oorlog, misdaad en siekte? Dit is nie te goed om waar te wees nie. Dit is ’n belofte van God.

Ons liefdevolle Skepper gee vir ons om

Soos ’n liefdevolle pa, kyk God mooi na sy familie. Hoe?

Hoe die Skepper sy liefdevolle beloftes bekend maak

Hoe het God profete gebruik om sy boodskap vir ons neer te skryf?

Het God se geskrewe Woord verander?

Vind uit wat kenners ontdek het oor die Bybel wat ons vandag het.

Ons leer oor God deur sy profete

Drie getroue profete help ons om te leer oor God en hoe ons sy seën kan kry.

Hou aan bid vir God se guns

Hoe kan ons bid sodat ons deur God gehoor en geseën kan word?

Seëninge vir mense wat gehoorsaam is aan God

Kyk na twee maniere hoe ons God se seën kan ontvang as ons gehoorsaam is aan hom.

Hoe om liefde aan ons medemens te wys

Dit is nie altyd maklik om liefde te wys aan ander nie, maar dit is nie onmoontlik nie.

Seëninge vir mense wat ander help

Hoe kan dit vir ons God se goedkeuring en seën bring as ons ons bes doen om mense te help?

Jy kan vir ewig seëninge van ons Skepper geniet

Hoe sal die lewe op aarde wees wanneer God die belofte wat hy aan Abraham gemaak het, laat waar word?

Het jy al ooit gewonder?

Kry antwoorde op vrae oor die lewe se probleme en God.