Spring na inhoud

Spring na inhoudsopgawe

DIE WAGTORING Nr. 3 2021 | ’n Beter toekoms – Hoe kan jy dit vind?

Wat kan jy doen om ’n beter toekoms te vind? Die artikels in hierdie tydskrif sal jou help om na jou opsies te kyk. Dit sal jou ook help om die enigste bron te vind wat ’n beter toekoms vir jou kan waarborg.

 

Almal wil ’n beter toekoms hê

Op wie se leiding kan jy vertrou wanneer dinge skielik en onverwags gebeur en dit ’n slegte uitwerking op die gemeenskap het?

Wat bepaal regtig jou toekoms?

Baie wat astrologie, feng shui of vooroueraanbidding beoefen, asook diegene wat in reïnkarnasie glo, dink dat onsigbare dinge hulle toekoms beheer.

Kan opvoeding en geld ’n beter toekoms waarborg?

Baie het gevind dat hoër onderwys en rykdom nie altyd uitwerk soos hulle verwag nie.

Sal jy ’n beter toekoms hê net omdat jy ’n goeie mens is?

Dit is belangrik om ’n goeie mens te wees, maar dit is nie genoeg om ’n beter toekoms te waarborg nie.

Is daar ’n betroubare gids wat jou kan help om ’n beter toekoms te hê?

Wanneer ons besluite maak, vra ons gewoonlik iemand wat ouer en wyser as ons is om ons te help. Net so kan ons betroubare hulp vir die toekoms kry.

Jy kan jou toekoms kies

Watter keuses is aan jou beskikbaar?

Die weg na ’n beter toekoms

Wat dink jy is die weg na ’n beter toekoms?