Inleidings vir die bediening

Video’s wat help om gesprekke oor die Bybel te begin.

Is lewe geskep?—Inleiding

Om uit te vind hoekom ons hier is, is dit belangrik om eers te verstaan hoe ons hier gekom het.

Julle gesin kan gelukkig wees—Inleiding

Die huwelik en die gesin word aangeval. Die Bybel wys wat ons kan doen sodat ons gesin gelukkig kan wees.

Wil jy graag goeie nuus hoor?

In Jesaja 52:7 gee die Bybel ons ‘goeie nuus van iets beters’. Hierdie goeie nuus kan jou help om ’n gelukkige gesinslewe, ware vriendskappe en innerlike vrede te hê.

Is daar hoop vir die dooies?

Die Bybel belowe dat jy jou geliefdes wat gesterf het, weer sal sien, hier op die aarde.

Jehovah se Getuies — Wie is ons?

Baie mense is nuuskierig oor Jehovah se Getuies. Gee ons ’n kans om jou te vertel.