Spring na inhoud

Beheer jou geldsake

Hoe om met minder geld klaar te kom

As jy skielik jou inkomste verloor, kan dit baie stresvol wees. Maar daar is praktiese dinge wat jy kan doen wat op die wyse raad in die Bybel gegrond is en wat jou kan help om met minder geld klaar te kom.

Hoe om met geld te werk

Watter rol speel vertroue en eerlikheid?

Geldprobleme en skuld—Kan die Bybel help?

Geld kan nie geluk koop nie, maar vier Bybelbeginsels kan jou met jou finansies help.

Geldsake

Gesinsfinansies is die oorsaak van baie rusies. Vind uit hoe die Bybel kan help om finansies goed te bestuur.

Hoe om besteding te beheer

Moenie wag totdat julle geld op is voordat julle julle bestedingsgewoontes ondersoek nie. Leer hoe om julle besteding te beheer voordat dit handuit ruk.

Advies vir diegene met skuld

Wat kan gesinne doen wanneer dit lyk asof hulle nooit hulle skuld sal kan afbetaal nie?