Spring na inhoud

Ek is lief vir skoonmaak!

Ek is lief vir skoonmaak!

Gebruik hierdie aktiwiteit om jou kind te leer hoekom dit lekker is om skoon te maak.

Ouers, lees en bespreek Levitikus 11:45 met julle kinders.

Laai die aktiwiteit af en druk dit uit.

Nadat julle die video gekyk het, gebruik hierdie aktiwiteit om te bespreek hoekom dit Jehovah gelukkig maak as ons dinge skoon en netjies hou en hoekom dit ons ook gelukkig kan maak. Knip die legkaartstukkies op die eerste bladsy uit, en plak dit op die tweede bladsy om die deurmekaar kamer mooi skoon en netjies te maak.

Jy sal dalk ook hiervan hou

REEKS VAN ARTIKELS

Leer by Jehovah se vriende – Aktiwiteite

Gebruik hierdie aktiwiteite om tonele uit die Leer by Jehovah se vriende-reeks uit te beeld, en bespreek belangrike lesse uit die storie met julle kinders.

BYBELLERINGE

Video’s en aktiwiteite vir kinders

Julle sal dit geniet om hierdie Bybelgebaseerde video’s en aktiwiteite te gebruik om julle kinders geestelike lesse te leer.