Spring na inhoud

Jehovah, my ma en ek

Jehovah, my ma en ek

Vind uit hoe Chung-Hee wys dat hy lief is vir sy ma en haar waardeer.

Ouers, lees en bespreek 2 Timoteus 1:5 met julle kinders.

Laai die aktiwiteit af en druk dit uit.

Ma’s werk hard om vir hulle kinders te sorg en hulle te leer om lief te wees vir Jehovah. Kyk na die video Jehovah, my ma en ek, en bespreek die vrae op bladsy 1. Laat hulle dan ’n prentjie teken van hoe hulle beplan om te wys dat hulle dankbaar is vir alles wat hulle ma vir hulle doen.

Jy sal dalk ook hiervan hou

REEKS VAN ARTIKELS

Leer by Jehovah se vriende – Aktiwiteite

Gebruik hierdie aktiwiteite om tonele uit die Leer by Jehovah se vriende-reeks uit te beeld, en bespreek belangrike lesse uit die storie met julle kinders.

BYBELLERINGE

Video’s en aktiwiteite vir kinders

Julle sal dit geniet om hierdie Bybelgebaseerde video’s en aktiwiteite te gebruik om julle kinders geestelike lesse te leer.