Hulp aan die gemeenskap

HULP AAN DIE GEMEENSKAP

Die dowes word gehelp in die “Gordel van Smarag”

Bybelse onderrigting help die dowes in Indonesië.

HULP AAN DIE GEMEENSKAP

Die dowes word gehelp in die “Gordel van Smarag”

Bybelse onderrigting help die dowes in Indonesië.

Vertroosting en praktiese hulp vir dié wat siek is

Hoe wys Jehovah se Getuies dat hulle lief is vir mede-aanbidders wat ernstige gesondheidsprobleme het?

Onderwysers in die Filippyne sien die voordele van JW.ORG

Wat het meer as 1 000 onderwysers en voorligting-onderwysers oor hierdie webwerf geleer?

Watter uitwerking sal ’n Koninkryksaal op jou gemeenskap hê?

Vind uit hoe mense gereageer het op ’n Koninkryksaal in hulle gebied.

Getuies in Italië help hulle bure

Watter soort hulp het hulle nodig gehad? Wat het die Getuies gedoen?

Jehovah se Getuies help om ’n woud naby Lviv skoon te maak

Hoekom sou hulle die gemeenskap op hierdie manier help?

Hoop en vertroosting vir bejaardes

Jehovah se Getuies besoek inwoners van ’n ouetehuis in Australië.

’n Kampanje wat lewens gered het

Hoekom het Jehovah se Getuies ’n twee maande lange spesiale kampanje in die Mexikaanse staat, Tabasco gereël? Wat was die resultate?

Getuies gee hoop en vertroosting by Tour de France

Jehovah se Getuies het lektuurtrollies by die verskillende skofte van die Tour de France opgestel om vir mense ’n boodskap van hoop en vertroosting te bring.

Hulp aan vlugtelinge in Sentraal-Europa

Vlugtelinge het meer as net fisiese hulp nodig. Getuievrywilligers bied hoop en vertroosting aan vlugtelinge met behulp van die Bybel.

Jehovah se Getuies help om Rostof-on-Don mooi te maak

Die stad Rostof-on-Don, Rusland, het ’n brief aan Jehovah se Getuies geskryf om hulle te bedank vir hulle hulp om die stad gedurende die lente skoon te maak.

Jongmense gehelp om afknouers op hulle plek te sit

Die tienjarige Hugo het ’n Diana-toekenning ontvang omdat hy ander gehelp het om afknouery die hoof te bied. Hoe het hy ’n kampvegter teen afknouery geword?

Skoolkinders in Thailand word gehelp

Jehovah se Getuies in Thailand het ’n spesiale kampanje geloods om skoolkinders te help. Wat het skoolhoofde, onderwysers en ouers gesê?

Jehovah se Getuies in Hongarye word geprys vir hulle noodlenigingspogings

Die Donaurivier in Hongarye het sy hoogste vlak in die geskiedenis bereik. Jehovah se Getuies het gehelp met vloedvoorkomingsaktiwiteite wat deur die plaaslike owerheid georganiseer is.

’n Brandweerman wat nie aan diens was nie, red lewens

Die brandweerman Serge Gerardin, een van Jehovah se Getuies in Frankryk, reageer vinnig op ’n ongeluk en help om lewens te red.

Jehovah se Getuies word vereer vir hulle hulp aan aangehoudenes

Watter uitsonderlike diens het nege van Jehovah se Getuies aan aangehoudenes by Australië se grootste aanhoudingsentrum vir immigrante verleen?

JW.ORG verbeter mense se lewens

Mense uit verskillende agtergronde vertel hoe spesifieke Bybelraad op jw.org hulle help om ’n beter lewe te lei.

Jehovah se Getuies lei ouers en kinders op vir beskerming teen seksuele uitbuiters

Jehovah se Getuies publiseer en versprei al dekades lank inligting wat gesonde gesinsverhoudings bevorder.

Vooroordeel word deur Bybelonderrig oorwin

Jehovah se Getuies glo dat alle rasse gelyk is in God se oë.

Tifoon in die Filippyne​—Geloof oorkom teëspoed

Oorlewendes beskryf wat gebeur het toe die supertifoon Haiyan die gebied getref het.

Oorstromings in Alberta

Hoe het Jehovah se Getuies noodleniging voorsien aan slagoffers van oorstromings in Alberta, Kanada?

Die Bybelverhale-boek gaan skool toe

My boek met Bybelverhale help duisende skoolkinders in die Filippyne wie se moedertaal Pangasinaans is. Hoe?

’n Selfmoord by die Sky Tower word voorkom

’n Tagtigjarige Getuie van Jehovah het ’n man oorreed om nie van die Sky Tower in Nieu-Seeland af te spring nie.

’n Gevangene vind hoop in die tronk

Donald, ’n voormalige gevangene, vertel hoe ’n Bybelstudie hom gehelp het om God te leer ken, veranderinge in sy lewe aan te bring en ’n beter huweliksmaat te word.

Jehovah se Getuies ontvang ’n toekenning vir omgewingsbeskerming

Die drukkery van Jehovah se Getuies in Mexiko het vir die sewende opeenvolgende jaar die Skoon Onderneming-sertifikaat ontvang.

Gevangenes word gehelp om hulle lewe te verander

Jehovah se Getuies in Spanje studeer die Bybel met ongeveer 600 gevangenes. Vind uit hoe hierdie Bybelonderrigtingswerk een gevangene se lewe verbeter het.

Hulp vir gevangenes

Kyk hoe Bybelwaarheid die harte van gevangenes versag en hulle lewe verbeter.

Noodleniging ná orkaan Sandy​—Liefde in aksie

Kyk hoe Jehovah se Getuies ná ’n verwoestende storm hulp aan medeaanbidders en ander verleen het.

Wanneer ’n ramp plaasvind, beweeg liefde ons tot dade

In talle lande voorsien Jehovah se Getuies hulp in tye van nood.

Gered van selfmoord

Ware verhale van regoor die wêreld bied troos en hoop.

“Julle is werklik ’n voorbeeld!”

Ná ’n verwoestende vloed en grondstorting in Italië het vrywillige noodlenigingswerkers modder en puin verwyder.

Duisende leer lees en skryf

Lees ondervindinge van mense regoor die wêreld wat baat gevind het by die lees-en-skryf-klasse wat deur Jehovah se Getuies georganiseer word.

Jehovah se Getuies voorsien geestelike hulp aan gevangenes

Wat doen Jehovah se Getuies om uit te reik na diegene in korrektiewe inrigtings wat geestelike hulp verlang?