Spring na inhoud

Betheltoere

Ons nooi jou hartlik om op toer te kom by ons takkantore, wat gewoonlik Bethel genoem word. Party van ons kantore het ook selfbegeleide uitstallings.

Toere begin weer: In baie lande het ons op 1 Junie 2023 weer met toere by ons takkantore begin. Vir meer inligting, kontak die takkantoor waar jy vir 'n toer wil gaan. Moet asseblief nie die takkantoor besoek as jy positief getoets het vir COVID-19, verkoue- of griepsimptome het nie of onlangs blootgestel is aan iemand wat positief getoets het vir COVID-19 nie.

Kirgistan

ul. Borodina 1

720080 BISHKEK

KYRGYZSTAN

+996 312-986-299

Toere

Maandag tot Vrydag

08:00 tot 11:00 en 13:00 tot 16:00

Tydsduur 1 uur

Punte van belang

Vertaal Bybellektuur in Kirgisies.

Laai ’n toerbrosjure af