Jehovah se Getuies regoor die wêreld

Pole

  • Oudorp, Gdańsk, Pole — Die Wagtoring word aangebied

Vinnige feite – Pole

  • 37 749 000 – Bevolking
  • 116 307 – Bedienaars wat ander oor die Bybel leer
  • 1 267 – Gemeentes
  • 1 tot 328 – Verhouding van Jehovah se Getuies tot die bevolking

HOE JOU DONASIES GEBRUIK WORD

Noodlenigingswerk word gedoen ten spyte van “oorloë en berigte van oorloë”

Hoe word hierdie noodlenigingswerk gedoen terwyl daar ’n oorlog in Oekraïne aan die gang is? Hoe het die noodlenigingswerk ons broers gehelp?