Jehovah se Getuies regoor die wêreld

Saipan

Vinnige feite – Saipan

  • 48 000 – Bevolking
  • 220 – Bedienaars wat ander oor die Bybel leer
  • 3 – Gemeentes
  • 1 tot 224 – Verhouding van Jehovah se Getuies tot die bevolking

DIE WAGTORING – STUDIE-UITGAWE

Hulle het hulle gewillig aangebied—In Mikronesië

Diegene uit ander lande wat op hierdie Pasifiese eilande dien, kom dikwels voor drie algemene uitdagings te staan. Wat doen hierdie Koninkryksverkondigers hieromtrent?

Sien ook