Spring na inhoud

Griekeland

 

2019-01-17

GRIEKELAND

’n Baie lang stryd vir die reg om te preek

In 1993 het Minos Kokkinakis sy 50 jaar lange regstryd vir godsdiensvryheid gewen. Dit is die eerste keer dat die EHMR ’n land skuldig bevind het omdat hulle godsdiensvryheid geskend het.

2014-11-19

GRIEKELAND

Nuusdekking van internasionale byeenkomste: Olimpiese stadion in Griekeland verwelkom Jehovah se Getuies

Die “Hou aan om eers God se Koninkryk te soek!”- internasionale byeenkoms is by die Olimpiese Atletieksentrum van Atene gehou, waar die Olimpiese Spele van 2004 plaasgevind het.