Spring na inhoud

Sri Lanka

 

Jehovah se Getuies in Sri Lanka

  • Jehovah se Getuies​—7 003

  • Gemeentes​—98

  • Bywoningsyfer by die jaarlikse Herdenking van Christus se dood​—15 721

  • Verhouding van Jehovah se Getuies tot die bevolking​—1 tot 3 195

  • Bevolking​—22 181 000

2019-03-06

SRI LANKA

Sri Lanka hou eerste spesiale streekbyeenkoms

Duisende Getuies van Jehovah van sewe lande het die eerste spesiale streekbyeenkoms in Sri Lanka saam met hulle geestelike broers en susters in Colombo bygewoon.

2016-09-06

SRI LANKA

Getuies verleen hulp na swaar reëns in Sri Lanka

Jehovah se Getuies verleen bystand nadat die ergste natuurramp in amper 12 jaar Sri Lanka tref.