Spring na inhoud

Spring na inhoudsopgawe

Die eerste brief van Petrus

Hoofstukke

1 2 3 4 5

Oorsig

  • 1

    • Groete (1, 2)

    • Nuwe geboorte tot lewende hoop (3-12)

    • Wees heilig as gehoorsame kinders (13-25)

  • 2

    • Ontwikkel verlange na die woord (1-3)

    • Lewende stene opgebou tot geestelike huis (4-10)

    • Lewe as uitlanders in die wêreld (11, 12)

    • Gepaste onderdanigheid (13-25)

      • Christus, ’n voorbeeld vir ons (21)

  • 3

    • Vrouens en mans (1-7)

    • Betoon meegevoel; streef vrede na (8-12)

    • Ly ter wille van regverdigheid (13-22)

      • Gereed om julle hoop te verdedig (15)

      • Doop en ’n goeie gewete (21)

  • 4

    • Lewe vir God se wil, soos Christus (1-6)

    • Einde van alles is naby (7-11)

    • Ly as ’n Christen (12-19)

  • 5

    • Wees herders vir kudde van God (1-4)

    • Wees nederig en bly wakker (5-11)

      • Gee alle bekommernisse oor aan God (7)

      • Duiwel soos ’n brullende leeu (8)

    • Slot (12-14)