Spring na inhoud

Spring na inhoudsopgawe

Die handelinge van die apostels

Hoofstukke

Oorsig

  • 1

    • Aan Teofilus (1-5)

    • Getuies tot aan die eindes van die aarde (6-8)

    • Jesus vaar op na die hemel (9-11)

    • Dissipels kom in eenheid bymekaar (12-14)

    • Mattias gekies om Judas te vervang (15-26)

  • 2

    • Heilige gees uitgestort by Pinkster (1-13)

    • Petrus se toespraak (14-36)

    • Skares reageer op Petrus se toespraak (37-41)

      • 3 000 gedoop (41)

    • Christelike broederskap (42-47)

  • 3

    • Petrus genees ’n verlamde bedelaar (1-10)

    • Petrus praat by Pilaargang van Salomo (11-26)

      • “Wanneer alle dinge herstel word” (21)

      • ’n Profeet soos Moses (22)

  • 4

    • Petrus en Johannes word gearresteer (1-4)

      • Aantal gelowiges groei tot 5 000 manne (4)

    • Verhoor voor die Sanhedrin (5-22)

      • ‘Ons kan nie ophou praat nie’ (20)

    • Gebed om moedig te wees (23-31)

    • Dissipels deel besittings (32-37)

  • 5

    • Ananias en Saffira (1-11)

    • Apostels doen baie wonderwerke (12-16)

    • Gevange geneem en vrygelaat (17-21a)

    • Weer voor die Sanhedrin (21b-32)

      • ‘Eerder aan God gehoorsaam as aan mense’ (29)

    • Gamaliël se raad (33-40)

    • Predikingswerk van huis tot huis (41, 42)

  • 6

    • Sewe manne gekies om te dien (1-7)

    • Stefanus aangekla van laster (8-15)

  • 7

    • Stefanus praat voor die Sanhedrin (1-53)

      • Tydperk van die aartsvaders (2-16)

      • Moses se leierskap; Israel se afgodediens (17-43)

      • God woon nie in mensgemaakte tempels nie (44-50)

    • Stefanus met klippe doodgegooi (54-60)

  • 8

    • Saulus die vervolger (1-3)

    • Filippus is produktief in Samaria (4-13)

    • Petrus en Johannes na Samaria gestuur (14-17)

    • Simon probeer heilige gees koop (18-25)

    • Die Etiopiese eunug (26-40)

  • 9

    • Saulus op die pad na Damaskus (1-9)

    • Ananias gestuur om Saulus te help (10-19a)

    • Saulus preek oor Jesus in Damaskus (19b-25)

    • Saulus besoek Jerusalem (26-31)

    • Petrus genees Eneas (32-35)

    • Vrygewige Dorkas opgewek (36-43)

  • 10

    • Kornelius se visioen (1-8)

    • Petrus se visioen van gereinigde diere (9-16)

    • Petrus besoek Kornelius (17-33)

    • Petrus verkondig goeie nuus aan mense van die nasies (34-43)

      • ‘God is nie partydig nie’ (34, 35)

    • Mense van die nasies ontvang heilige gees en word gedoop (44-48)

  • 11

    • Petrus vertel die apostels wat gebeur het (1-18)

    • Barnabas en Saulus in Antiogië van Sirië (19-26)

      • Dissipels vir die eerste keer Christene genoem (26)

    • Agabus voorspel hongersnood (27-30)

  • 12

    • Jakobus doodgemaak; Petrus in die tronk (1-5)

    • Petrus wonderdadig vrygelaat (6-19)

    • Herodes deur ’n engel getref (20-25)

  • 13

    • Barnabas en Saulus as sendelinge gestuur (1-3)

    • Bediening op Siprus (4-12)

    • Paulus se toespraak in Antiogië van Pisidië (13-41)

    • Profetiese opdrag om vir die nasies te preek (42-52)

  • 14

    • Toename en teenstand in Ikonium (1-7)

    • Mense in Listra dink Paulus en Barnabas is gode (8-18)

    • Paulus met klippe gegooi, lewe nog (19, 20)

    • Gemeentes word versterk (21-23)

    • Terug na Antiogië van Sirië (24-28)

  • 15

    • Onenigheid in Antiogië oor besnydenis (1, 2)

    • Kwessie na Jerusalem geneem (3-5)

    • Apostels en ouermanne kom bymekaar (6-21)

    • Brief van die bestuursliggaam (22-29)

    • Gemeentes aangemoedig deur brief (30-35)

    • Paulus en Barnabas gaan uitmekaar (36-41)

  • 16

    • Paulus kies Timoteus (1-5)

    • Visioen van die Masedoniese man (6-10)

    • Lidia se bekering in Filippi (11-15)

    • Paulus en Silas in tronk gegooi (16-24)

    • Tronkbewaarder en sy huismense gedoop (25-34)

    • Paulus vra vir ’n amptelike verskoning (35-40)

  • 17

    • Paulus en Silas in Tessalonika (1-9)

    • Paulus en Silas in Berea (10-15)

    • Paulus in Atene (16-22a)

    • Paulus se toespraak by die Areopagus (22b-34)

  • 18

    • Paulus se bediening in Korinte (1-17)

    • Terug na Antiogië van Sirië (18-22)

    • Paulus vertrek na Galasië en Frigië (23)

    • Apollos word gehelp (24-28)

  • 19

    • Paulus in Efese; party weer gedoop (1-7)

    • Paulus se onderrigtingswerk (8-10)

    • Sukses ten spyte van demone (11-20)

    • Opskudding in Efese (21-41)

  • 20

    • Paulus in Masedonië en Griekeland (1-6)

    • Eutigus opgewek in Troas (7-12)

    • Van Troas na Milete (13-16)

    • Paulus vergader met ouermanne in Efese (17-38)

      • Onderrigting van huis tot huis (20)

      • “Dit maak ’n mens gelukkiger om te gee” (35)

  • 21

    • Op pad na Jerusalem (1-14)

    • Aankoms in Jerusalem (15-19)

    • Paulus volg die ouermanne se raad (20-26)

    • Opskudding in tempel; Paulus gearresteer (27-36)

    • Paulus mag met die skare praat (37-40)

  • 22

    • Paulus se verdediging voor die skare (1-21)

    • Paulus gebruik sy Romeinse burgerskap (22-29)

    • Sanhedrin kom bymekaar (30)

  • 23

    • Paulus praat voor die Sanhedrin (1-10)

    • Paulus versterk deur die Here (11)

    • Plan om Paulus dood te maak (12-22)

    • Paulus oorgeplaas na Sesarea (23-35)

  • 24

    • Beskuldigings teen Paulus (1-9)

    • Paulus se verdediging voor Feliks (10-21)

    • Paulus se saak twee jaar lank uitgestel (22-27)

  • 25

    • Paulus se verhoor voor Festus (1-12)

      • ‘Die keiser moet my saak verhoor!’ (11)

    • Festus praat met Agrippa oor Paulus (13-22)

    • Paulus voor Agrippa (23-27)

  • 26

    • Paulus se verdediging voor Agrippa (1-11)

    • Paulus beskryf sy bekering (12-23)

    • Festus en Agrippa se reaksies (24-32)

  • 27

    • Paulus seil na Rome (1-12)

    • Storm tref die skip (13-38)

    • Skipbreuk (39-44)

  • 28

    • Op Malta (1-6)

    • Publius se pa word genees (7-10)

    • Weer op pad na Rome (11-16)

    • Paulus praat met Jode in Rome (17-29)

    • Paulus preek twee jaar lank moedig (30, 31)