ONTWAAK! Julie 2014 | Tragiese gebeurtenisse—Hoe jy dit kan verwerk

Hoe sal jy reageer wanneer groot teëspoed jou tref?

Ons beskou die wêreld

Onderwerpe sluit in: ’n plek waar meer vroue fuifdrinkers is as mans, lewe wat op ’n verbasende plek floreer en ’n land wat sy inwoners in goud betaal het om gewig te verloor.

VOORBLADONDERWERP

Tragiese gebeurtenisse

Die Bybel kan jou help om dit te verwerk.

VOORBLADONDERWERP

Verlies van besittings

Kei het in 2011 al sy besittings in die tsoenami in Japan verloor. Hy het hulp ontvang van vriende en noodlenigingsorganisasies, maar ’n Bybelteks het hom selfs meer gehelp.

VOORBLADONDERWERP

Verlies van gesondheid

Mabel was ’n fisioterapeut. Maar nadat haar breingewas verwyder is, het sy voor dieselfde uitdagings as haar pasiënte te staan gekom.

VOORBLADONDERWERP

Verlies van ’n geliefde

Vyf van Ronaldo se familielede is 16 jaar gelede in ’n motorongeluk dood. Hoewel dit ’n leemte in sy lewe gelaat het, het hy gemoedsrus gevind.

HULP VIR DIE GESIN

Goeie maniere wanneer jy teksboodskappe stuur

Is dit ongeskik om ’n gesprek te onderbreek om net gou ’n teksboodskap te lees? Of is dit ongeskik om ’n teksboodskap te ignoreer net omdat jy met iemand gesels?

LANDE EN VOLKE

’n Besoek aan Ierland

Ontmoet die hartlike mense van die Smarageiland

ONDERHOUD

’n Eksperimentele fisikus verduidelik waarom hy aan God glo

Twee belangrike feite oor die natuur het Wenlong He oortuig dat daar ’n Skepper is.

DIE BYBEL SE BESKOUING

Godsdiens

Die Bybel verduidelik waarom daar soveel godsdienste is.

IS DIT ONTWERP?

Die voortplantingstelsel van die Rheobatrachus-padda

Waarom het ’n evolusionis gesê dat hierdie padda se voortplantingstelsel onmoontlik ’n stadige en stelselmatige verandering kon ondergaan het?

Nog aanlyn materiaal

Hoe kan ek verduidelik wat ek omtrent seks glo?

Kan jy uit die Bybel verduidelik wat jy omtrent seks glo as iemand jou sou vra: ‘Is jy nog steeds ’n maagd?’

Sê nou mense skinder van my?

Hoe kan jy skinderstories oor jou hanteer sodat dit jou nie onderkry of jou reputasie vernietig nie?

Hoe kan jy ophou uitstel?

Kry wenke oor hoe om op te hou om dinge uit te stel!

Jongmense praat oor geld

Kry wenke oor hoe om geld te spaar, dit uit te gee en dit op sy plek te hou.

Die baba Moses word gevind

Wie is die mense in die prent? Lees die Bybelverhaal in Eksodus hoofstuk 2 om die antwoord te vind.