Spring na inhoud

Chili

 

2015-06-12

CHILI

Getuies verleen noodleniging aan slagoffers van oorstromings in Chili

Jehovah se Getuies in die stad Copiapó het onmiddellik ná skielike oorstromings en ernstige modderstortings in Chili ’n noodlenigingskomitee gevorm om praktiese hulp te verleen.

2014-05-13

CHILI

’n Vernietigende brand in Valparaíso, Chili

’n Dodelike brand het deur die historiese hawestad Valparaíso, Chili, versprei. Jehovah se Getuies het onmiddellik ’n noodlenigingskomitee gevorm om die slagoffers te help.