Spring na inhoud

Spring na inhoudsopgawe

ONTWAAK! Nr. 1 2021 | Wysheid vir ’n gelukkige lewe

Ons wil almal ’n gelukkige en betekenisvolle lewe hê. Kyk hoe ons die nodige wysheid kan vind om gelukkig te wees.

 

Wysheid vir ’n gelukkige lewe

God die Almagtige gee praktiese wysheid vir ’n gelukkige lewe nou, sowel as vir die toekoms.

Wysheid vir gesinsgeluk

Wat kan mans, vrouens, ouers en kinders doen om ’n gelukkige gesinslewe te geniet?

Raad oor hoe om in vrede met ander te lewe

Watter eienskappe kan ons help om in vrede met ander te lewe?

Hoe om gelukkig en tevrede te wees

Wat moet ons doen om gelukkig en tevrede te wees?

Hoekom kry ons swaar, word ons oud en sterf ons?

Kyk na vier hoofoorsake vir swaarkry, ouderdom en die dood.

Leringe wat hoop gee

Kry ’n voorskou van party van God se opwindende beloftes wat ons hoop gee vir die toekoms.

Kennis wat ons nader aan God laat kom

Wat sê die Bybel oor God wat maak dat jy hom beter wil leer ken en nader aan hom wil kom?

Jy kan wysheid vind

God se wysheid is beskikbaar vir jou, en hy nooi jou om jouself daardeur te bevoordeel. Sal jy?

Wil jy graag meer uitvind?

Indien wel, is daar video’s, tekenprente, onderhoude en artikels wat jou kan help om goeie besluite te maak en ’n gelukkige lewe te hê.