Spring na inhoud

Spring na inhoudsopgawe

Wil jy graag meer uitvind?

Wil jy graag meer uitvind?

’n Wyse man het geskryf: “Wysheid is van die grootste belang. Verkry dus wysheid, en maak seker dat jy ook begrip verkry” (Spreuke 4:7). Ons Skepper help ons om wysheid en begrip te verkry sodat ons goeie besluite kan maak en ’n gelukkige lewe kan hê.

As jy meer wil uitvind oor die praktiese wysheid wat in die Bybel gevind kan word, gaan na jw.org. Daar sal jy die volgende kry . . . 

  • DIE BYBEL

  • VIDEO’S

  • TEKENPRENTE

  • ONDERHOUDE

  • ARTIKELS

Dit is gratis beskikbaar en help mense van verskillende ouderdomme en agtergronde.