DIE WAGTORING – STUDIE-UITGAWE Junie 2022

Hierdie nommer bevat die studieartikels vir 8 Augustus–4 September 2022.

STUDIEARTIKEL 27

“Hoop op Jehovah”

Het jy geweet?

Sou die Romeine toelaat dat iemand soos Jesus, wat aan ’n paal gehang is, normaal begrawe word?

Het jy geweet?

Hoe is jare en maande in Bybeltye bepaal?