Spring na inhoud

Vriende

Dit kan moeilik wees om ware vriende te maak en selfs moeiliker wees om sulke vriendskappe te behou! Hoe kan jy die beste soort vriende maak en vriende met hulle bly?

Hoe om vriende te maak en te behou

Wat is ’n ware vriend?

Dit is maklik om valse vriende te kry, maar hoe kan jy ’n ware vriend vind?

Hoe om ware vriende te maak

Vier wenke om jou te help om minder oppervlakkige en meer hegte vriendskappe te hê.

Waarom het ek geen vriende nie?

Jy is nie die enigste een wat eensaam voel of dink dat jy geen vriende het nie. Kyk hoe ander van jou ouderdom sulke gevoelens te bowe gekom het.

Wat jy kan doen as jy eensaam voel

Chroniese eensaamheid is so sleg vir jou gesondheid soos om 15 sigarette per dag te rook. Wat kan jy doen sodat jy nie uitgesluit of eensaam voel nie?

Wat jy kan doen as jy eensaam voel

Worstel jy met eensaamheid? Gebruik hierdie werkblad om uit te vind waarom jy eensaam voel en wat jy kan doen om hierdie gevoelens te bowe te kom.

Wat kan jy doen as jy skaam is?

Moenie uitmis op wonderlike vriendskappe en ondervindinge nie.

Hoe om lojale vriende te vind

Leer wat Dawid en Jonatan gehelp het om beste vriende te word.

Moet ek vriende maak buite my kliek?

Dit is dalk makliker om ’n klein groepie goeie vriende te hê, maar dit is nie altyd goed nie. Hoekom nie?

Maak vriende buite jou kliek

Leer hoe en hoekom jy nog vriende moet maak.

Vriendskap of verliefdheid?​—Deel 2: Watter seine stuur ek?

Kan jou vriend dink dat jy meer as vriende wil wees? Kyk na hierdie wenke.

Stel perke

Moenie die verkeerde seine stuur aan vriende van die teenoorgestelde geslag nie.

Uitdagings

Sê nou my vriend maak my seer?

Jy moet weet dat geen menseverhouding sonder probleme is nie. Maar wat kan jy doen as jou vriend iets sê of doen wat jou seermaak?

Hoe kan ek groepsdruk hanteer?

Vind uit hoe Bybelbeginsels jou kan help om suksesvol te wees.

Hoe om portuurdruk te weerstaan

Portuurdruk kan goeie mense slegte dinge laat doen. Wat moet jy daaromtrent weet en hoe kan jy dit die hoof bied?

Weerstaan groepsdruk!

Vier eenvoudige stappe kan jou help om die krag te kry om jouself te wees.

Wat as ek nie inpas nie?

Is dit belangriker om in te pas by mense wat nie goeie standaarde het nie of om net jouself te wees?

Hoe kan ek beter daarin word om met ander te praat?

Drie wenke wat jou kan help om ’n gesprek te begin en dit aan die gang te hou.

Hoekom sê ek altyd die verkeerde ding?

Watter raad kan jou help om te dink voordat jy praat?

Hoe kan ek my foute regmaak?

Die oplossing is dalk nie so moeilik as wat jy dink nie.

Sê nou mense skinder van my?

Hoe kan jy skinderstories oor jou hanteer sodat dit jou nie onderkry of jou reputasie vernietig nie?

Stop die skinderstories!

Stop ’n skinderstorie voordat dit te laat is!

Is dit net onskuldige pret wanneer jy flirt?

Wat beteken dit om te flirt? Waarom doen party mense dit? Is daar enige gevare?

Is jy net vriendelik of flirt jy?

Een persoon beskou dalk iets wat jy doen as vriendelik, maar iemand anders dink miskien dat jy flirt. Hoe kan jy keer dat jy die verkeerde seine uitstuur?

Wat moet ek oor teksboodskappe weet?

Teksboodskappe kan jou vriendskappe en jou reputasie raak. Vind uit hoe.

Goeie maniere wanneer jy teksboodskappe stuur

Is dit ongeskik om ’n gesprek te onderbreek om net gou ’n teksboodskap te lees? Of is dit ongeskik om ’n teksboodskap te ignoreer net omdat jy met iemand gesels?